Back To Top

eye

diseases

cataract

centre

cornea

centre

near

vision

other

options

laser

vision

info

on eyes

read more >

Testimonials

The following is a small selection of extracts from the numerous letters Dr Potgieter received from satisfied patients, ever since Optimed opened its doors for business.

The originals can be viewed by appointment.

" Ek wil u graag gelukwens en dankie sê vir die aangename ervaring tydens die prosedure by julle Optimed fasiliteit in Queenswood. Vanaf die hekwag regdeur alle funksies tot by u was verstommend. Ek was met erns, vriendelikheid en professionalisme hanteer en as pasiënt deeglik ingelig oor die prosedure wat voorlê en wat ek kon verwag. Julle diens is inderdaad 'n motivering vir mense wat negatief oor Suid-Afrika is. Julle model werk asof dit 'n eerste wêreld land is en bewys die teendeel. Deel asseblief die kompliment met u personeel, want hulle is almal komponente van die masjien wat werk. Baie dankie weereens". CvH

" The past few months have literally opened my eyes to the gift of sight. As mine began to deteriorate, the implications became very real and frightening. There is not an aspect of my life that was not affected, from my job to driving my car ... All this changed when you performed the surgery on my eyes. You not only restored my vision, but my life. With your genius and the surgery you perform, I am sure that many more patients will be blessed with good vision and a new lease on life. When I count my blessings, I count you twice. To you and your wonderful staff, a very BIG thank you from a very grateful patient". PK

"... Ek kon nie anders as om vir die Vader baie dankie te sê dat daar nog sulke mediese sorg beskikbaar is nie. Vriendelike en opgeleide personeel wat 'n mens laat voel dat hul werk en pasiente hul erns is. Die gemoedelikheid, kennis, professionaliteit en omgee het my veral getref. Die gevoel wat dit gelaat het, is dat 'n pasiënt nie net 'n nommer is nie, maar 'n persoon wat die bes moonlike behandeling kry, voorwaar 'n rariteit in ons samelewing. Baie dankie vir 'n kliniese skoon omgewing - dit het my elke keer getref dat dit eintlik is soos dit behoort te wees ... Vir my was dit 'n voorreg om 'n pasiënt in so 'n omgewing te kon wees - so jammer ek het net twee oë!" TA

" Approximately 5 years ago I started experiencing difficulty reading printouts at work and even newspaper and magazines. I thought the IT and Printing companies were cutting costs with printer toner and ink, so I requested IT to set the printers and photostat equipment as dark as possible. I upgraded my monitor to a larger screen, but still experienced difficulty reading. A magnifier became my constant companion wherever I went. Even at ATMs this frustrated me immensely and affected my work and home situation. I visited different optometrists every 6 months, as my spectacles where never good enough. Renewal of my drivers licence was due and I could not pass the vision test. The licensing department advised that an eye test be done by an optometrist, who in turn advised me that the vision was 0% in my left eye and 80% in my right eye. They told me that they could not provide me any visual aid that would enhance my vision.
My wife googled doctors specialising in cornea transplants and found Dr Frik Potgieter. We promptly made an appointed and, after the examination, Dr Potgieter informed me that I was a suitable candidate for a new cornea procedure called DMEK. This procedure was carried out on August 27, 2014. I had to lay flat on my back for 3 days. Within days after the transplant my vision was close to perfect. Dr Potgieter then advised that an old scar was still affecting my vision and he removed the scar on November 28, 2014. Four days after the procedure my vision was tested and both my eyes were at 80%. Being able to read without spectacles or a magnifier, drive my car without straining my eyes, enjoy my hobbies (philately and bonsai) and just being able to enjoy the views that have so long been missing, has given me a new lease on life that can only be appreciated if it has been lost " JB

" Dis nou waarlik die beste ervaring wat ek nog gehad het by enige hospitaal of kliniek " SC.

" The feeling at this Clinic is one of family. Everyone goes the extra mile and that comes from the top. No wonder you have a waiting list " SdC.

" Ek is stomgeslaan deur die resultaat net een dag na die prosedure " CS.

" We went to Dr XXX for a second opinion and I am so glad we did … because he praised you as the best specialist around " AL.

" Elke pasiënt is vir jou belangrik en is nie net nommers op lêers nie " TS.

" Jou personeel is puik en God het hulle almal met die hand uitgesoek " EJ.

" My vision is far better than wearing contact lenses or glasses and everything is very sharp " M.

" My sig het so verbeter … dat ek alles pragtig en helder kan sien … dat ek my verstom " AvN.

" Ek waardeer julle goedhartigheid en professionaliteit. Dis 'n fees om na julle te kom " Ms J

" I greatly appreciate your kindness and wonderful service " MF.

" Baie dankie vir jou uiters kundige en professionele uitvoering van die prosedure " LV.

" Dr Frik is die beste dokter by wie ek nog was " VvZ.

" I've had more than my physical eyesight changed this month. I've been deeply marked by my journey through your clinic " RC.

" Dit is uitsonderlik om sulke behandeling te ontvang " HvH.

" Baie dankie vir die 'nuwe visie'. Dit voel en is wonderlik om te kan sien !!! " RB.

" Your staff are polite, kind and respectful. May I share my appreciation to the theatre members for their dedicated service and professionalism " AC.

" Jou hospitaal is 5-ster en die aandag en sorg van jou personeel prysenswaardig " JM.

" Na 15 jaar van aanhoudende probleme met my linkeroog het ek uiteindelik by Dr Frik uitgekom. Hy het my oog ondersoek, 'n behandeling aanbeveel en professioneel en kundig uitgevoer. Danksy Dr Frik se kundigheid en vaardigheid kan ek vandag op 75-jarige leeftyd beter sien as toe ek jonk was! " EB.